Hoekom iets agterop jou besigheidskaartjie laat druk?
Indien jy nie jy nie die agterkant van jou besigheidskaartjie gebruik nie, is jy besig om waardevolle advertensiespasie onbenut te laat. Dit is 'n goedkoop metode om 'n kliënt se aandag te trek en te hou.
Om agterop iets te laat druk laat hom moontlik vinniger na jou toe terugkom as wat andersins die geval sou gewees het.
Hier is 'n paar idees vir die agterkant van jou kaartjie:
jou ander besigheide se adresse
afspraaktye
area telefoonkodes
kunswerk
toekennings ontvang
voor/agterna fotos
Bybelvers
Tien Gebooie
Die Onse Vader
takkantore
handelsmerke wat jy verkoop
besigheidsfilosofie
kalender
voertuigsorg lys
etiese kodes
besigheid se geskiedenis
kontak inligting
wedstryd inskrywing
afslagkoepon aanbod
getuigskrif
afslag of geld vir kaartjie aanbod
nooddienste nommers
werknemers se name
gunsteling aanhaling
beskrywing van jou besigheid
jou handtekening
plekke om te besoek in jou omgewing
waarborge
diensure
'n grappie of rympie
inligting voorop in groter skrif
leningsterugbetaling inligting
groot kliënte
lidmaatskapkaart
spyskaart
mees populêre produkte
produkte pryslys
produkgebruik
hoeveelheids afslaglys
redes om NOU te koop
resep
terugneem en terugbetalingsbeleid
padkaart na jou besigheid
liniaal
terme en voorwaardes
bandgroef dieptemeter
werksondervinding
Terug na Jou Topgehalte Besigheidskaartjie
